Description

Warning, this event was expired!

Alles Tot Nou

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie komiese 

eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.

Tickets include FREE CanCan wine

Doors open: 19:00

Show Starts: 19:30

Show Duration: 70mins

Gallery