Description

Warning, this event was expired!

Spoegwolf live by Daisy Jones

Spoegwolf is terug by Daisy Jones Bar in Stellenbosch – die beste venue vir live musiek in die Kaap!

Twee aande van groot klank, groot ligte en baie songs!

Vrydagaand 31 Okt en Saterdagaand 1 Nov

Support act – Die Gstring band van Stellenbosch

Deure maak 17:00 oop.

20:00 – Gstring band

21:00 – 22:30 – Spoegwolf

Beperkte hoeveelheid kaartjies.

NB Maak seker jy koop vir die regte datum jou kaartjie.