Description

Tollie Parton: Tottie en nie verder

Tollie Parton was nog altyd die ietwat te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak. Sy vertel ook al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit die waarheid? Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te se dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie!

Gallery