Pure Plesier
Pure Plesier
Pure Plesier
Pure Plesier

Pure Plesier

Move to a world of romance and intimate pleasure

Average Reviews

Description

ABOUT PURE PLESIER SENSUAL BOUTIQUE

Pure Plesier is a discrete sensual boutique for women. We take you on a journey of experience where every sense is awakened and we move back to a world of romance and Intimate Pleasure. Interaction with our clients is very personal and communication is informative and fun.

By providing information and knowledge we empower our clients to make the best choices when buying sensual and intimate products.

As ‘n sensuele boektiek bied Pure Plesier aan kliënte ‘n stylvolle en diskrete koop ondervinding. Ons produkte sluit in sagte vroulike lingerie asook sensuele leer vir die meer gewaagdes, kwaliteit linne, wonderlike badkamer bederf produkte, sensuele produkte vir hom en vir haar en ‘n verskeidenheid opwindende

speelgoed vir die slaapkamer.

Hier by Pure Plesier neem ons jou op ‘n ervaringsreis waar elke sintuig opgewek word en ons terug beweeg na die wêreld van romanse en geluk. Interaksie met ons kliënte is baie persoonlik en kommunikasie is interaktief, opvoedkundig en vol pret. Deur inligting en kennis bemagtig ons kliënte om die beste keuses te maak by die aankoop van sensuele en intieme produkte.

Kom bespreek jou “Bachelorette” of damesaand partytjie saam met vriendinne by ons. Indien jy dit verkies, kan jy eksprimenteer met paaldans of “Lap” dans om jou maat te verras. Partytjies kan ook in die gerief van jou eie huis gereël word.

Pure Plesier – Adult Shop – Pretoria – hotnightout.co.za

Photos

Today Closed UTC+2

10:00 - 14:00
  • Monday
    11:00 - 17:30
  • Tuesday
    11:00 - 17:30
  • Wednesday
    11:00 - 17:30
  • Thursday
    11:00 - 17:30
  • Friday
    11:00 - 17:30
  • Saturday
    10:00 - 14:00
  • Sunday
    Day Off

Statistic

199 Views
0 Rating
0 Favorite
0 Share

Claim Listing

Is this your business?

Claim listing is the best way to manage and protect your business.